|
Epsilon (hoofletter Ε, kleinletter ε) is die vyfde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 5. Die Latynse E en die Cyrilliese Е is van die Griekse epsilon afkomstig.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search